CARAVANS /WOONWAENS

2 ingerigte karavane onderdak en toegemaak met skadunet vir privaatheid. Beddegoed word teen bybetaling voorsien/ 2 permanent caravans available enclosed with shade cloth and roof. Bedding available at extra cost

Caravans inside/binne die woonwa

Karavane beskik oor:

Woonwaens beskik oor:Elektriese ketels, broodrooster en mikrogolf. Borde eetgerei koppies en glase plus tee en koffie. Geen gas binne die woonwaens nie, verskuifbare braaigeriewe met hout is beskikbaar. Geen firelighters nie.
Caravans: 
Electric kettles, toasters and microwaves, plates, mugs tumblers and glasses cutlery plus tea and coffee. No gas inside the caravans, a mobile braai plus wood is available. No firelighters.

KAMPERING/CAMPING

Weens beurtkrag is kommunikasie nie altyd na wense nie, dus is whatsapp n goeie opsie.Due to loadshedding, the best way to contact Stoppenbly is through Whatsapp: 071 744 8309

Tariewe vir 2022/
2022 Tariffs

Tariewe vir woonwaens met of sonder linne/Caravan tariffs with or without bedding