Views from the campsite/ Vistas van die kampeerterrein

Die uitsig van die kampeerterrein oor die Malutiberge van Lesotho verander uurliks en is telkens asemrowend/The vistas from the camping site over the Maluti mountain range in Lesotho, change hourly and are breathtakingly beautiful.

View towards Lesotho

Sundowner

Geniet 'n glasie wyn teen sononder/ Enjoy sundowners 

Full moon

Kampeer in volmaan

Ablution at night

Ablusie is goed verlig

Men's ablution

Manne kamp in styl

Ladies ablution

Dameskant in die aand

Stoppenbly in die verte

Stoppenbly is a camp site, not a resort. There are plenty to do in a radius of 20 kilometres. Bly oor by Stoppenbly en verken al die moontlikhede wat die pragtige Oos-Vrystaat bied.