Kamp veilig agter 'n ge-alarmifiseerde elektriese heining./Safe camping within an alarmed electric fence.
Toeganklik/Accessible
.Stoppenbly kan die meeste kampeertoerusting akkommodeer, van kampeerbusse tot klein tentjies/ Stoppenbly can accommodate most any camping vehicle. Large motorhomes as well as the smallest tent.
Dishwashing/ Opwas
Dubbelwasbakke met koue en warm water vir skottelgoed/Double basin hot and cold water for dishwashing
Barbeques/Braaiplekke
Braai onder dak/Under cover braai
Stewige geboude braaiplekke, hout beskikbaar asook roosters/ Sturdy braais, wood available as well as grills